On·ge·woon:
Byvoeglike naamwoord
Afweikend van die normale,
kom nie algemeen voor nie.
On·ge·woon:
Byvoeglike naamwoord
Afweikend van die normale,
kom nie algemeen voor nie.
Hier is `n paar dinge om oor te dink voor die afspraak:
Kyk na `n verskeidenheid van stene en snitte, dit sal jou leiding gee met die hele ontwerp van die ring of juweelstuk.
Kry `n paar idees van hoe jy wil hê die ring moet lyk.
Hou jou begroting in gedagte en moet nie bang wees om te praat nie.