Ongewoon werk op afsprake alleenlik, druk op die knoppie hier bo of bel ons direk om n afspraak te maak.
Ongewoon werk op afsprake alleenlik, druk op die knoppie hier bo of bel ons direk om n afspraak te maak.
Lynwood Bridge, Bloukrans gebou
Menlyn Maine, Pegasus gebou
Fairie Glen, The Boardwalk
Moraletta Park, The Village Mall
info@ongewoon.co.za
+27 73 351 4507
Maan 07:00 - 21:00.
Dins 07:00 - 21:00.
Woens 07:00 - 21:00.
Dondr 07:00 - 21:00.
Vry 07:00 - 21:00.
Sat 08:00 - 12:00..
Sondae Gesluit
Buitengewone kantoor ure, vir `n ongewone kantoor:
Ongewoon maak gebruik van verskeie kantoor spasies as ook restaurante om ons kliënte te diens. Die redes daar rondom is veelvuldig:
1. Dit is soms meer gemaklik vir ons kliente om sommer om die draai by n koffie winkel te onmoet,
as om in verkeer te sit om na die hoofkantoor toe te ry.
2. Veiligheid vir ons kliente en vir ons.
3. Diskresie; Deesdae weet die ander helfte omtrent altyd waar die ander een is. `n Kuier by jou ou gewone koffie winkel is baie makliker om te verduidelik.
1.Kan ek my ou juwele gebruik om n nuwe juweelstuk te maak?
Ja, ons kan enige stene en goud gebruik om iets nuuts te maak.
2. Is dit moontlik om by my huis n afspraak te maak?
Ja, Ongewoon sal met liefde na jou toe kom sodat jy op jou gemak kan wees.
3. Kom my ring met n waardasie?
Daar word n waardasie vir elke juweelstuk uitgereik, of dit nou nuut oorgemaak is en ook as dit net herstelwerk was.
4. Hoe lank neem dit om n nuwe ring te maak?
Oor die algemeen word n item in 16 werks dae voltooi, vir meer ingewikkelde ontwerpe kan dit langer neem
Die doel van n konultasie is om by n ontwerp idee uit te kom. Al het mens net n fotos van pinterest of net van die internet af, van daar af kan ons werk en die ideale ontwerp maak. Mens kan selfs n skets teken of n paar sketse om die idee vas te vang
Die ontwerp word met 3D grafieka ontwerp programme verfyn en hierdie ontwerp is dan weer aan jou terug gestuur vir goedkeuring saam met n finale kwotasie.
Hierdie ontwerp word dan gebruik om die item te maak. Die hele proses neem omtrent 16 werksdae van begin tot einde toe (insluitend ontwerp tye en konsultasie)